Ons Temas
Pippa en Pol se familiefoto: Pippa en Pol bly saam met hulle Pappa, Mamma en hul geliefkooste hond, Polka. Die gesin maak gereed vir ‘n familiefoto…
Pippa en Pol se huis: Pippa en Pol is baie lief vir die huis waarin hulle woon. Daar is ‘n ‘te koop’-bord voor die huis. Dit veroorsaak konsternasie…Â
Pippa en Pol se tuin: Die tuin is vol goggas. Daar woon ‘n liewenheersbesie in die tuin. Sy verloor al die kolle op haar lyfie. Maar hoekom?
Pippa en Pol se maats: Dit is nog vakansie en Pippa en Pol het ‘n maatjiedag op die strand. Daar is baie om op die strand te doen en te sien…
Pippa en Pol se eerste skooldag: Pippa en Pol gaan vir die eerste keer skool toe. Die dag hou vir hulle baie pret in, maar Pol speel wegkruipertjie…
Pippa en Pol se sportdag: Pippa en Pol se skool hou ‘n spesiale sportdag. Hulle is opgewonde om deel te neem. Hulle wil graag eerste wees, maar dinge verloop bietjie skeef vir een van die twee..
Pippa en Pol se verjaarsdag: Hulle hou ‘n liewenheersbesiepartytjie. Daar wag hope pret op die maats wat na die partytjie toe kom en ‘n hele paar verrassings.
Die reuse opknap: Pippa en Pol se huis word opgeknap. Dit is ‘n geboor, gekap en geskuur. Alles is deurmekaar en vol stof. Daar loop ‘n paar dinge skeef.
Pippa en Pol is haasbekkies: Pol word een oggend wakker met ‘n los tand in sy mond. Hy kan nie onthou dat hy sy mond iewers gestamp het nie. Pippa kom in sy kamer in om met hom te praat, maar skielik is Pol stom. Hier is iets snaaks aan die gang. Wat dink jy kan dit wees?
Pippa en Pol op die plaas: Pippa en Pol kuier op Oupa en Ouma se plaas. ‘n Paar dieremanewales sorg vir baie opwinding en benoude oomblikke.
Pippa en Pol bly saam met hulle Pappa, Mamma en hul geliefkooste hond, Polka. Die gesin maak gereed vir ‘n familiefoto…
Pippa en Pol is baie lief vir die huis waarin hulle woon. Daar is ‘n ‘te koop’-bord voor die huis. Dit veroorsaak konsternasie…Â
Pippa en Pol se tuin is vol goggas. Daar woon ‘n liewenheersbesie in die tuin. Sy verloor al die kolle op haar lyfie. Maar hoekom?
Dit is nog vakansie en Pippa en Pol het ‘n maatjiedag op die strand. Daar is baie om op die strand te doen en te sien…
Pippa en Pol gaan vir die eerste keer skool toe. Die dag hou vir hulle baie pret in, maar Pol speel wegkruipertjie…
Pippa en Pol se skool hou ‘n spesiale sportdag. Hulle is opgewonde om deel te neem. Hulle wil graag eerste wees, maar dinge verloop bietjie skeef vir een van die twee..
Pippa en Pol verjaar. Hulle hou ‘n liewenheersbesiepartytjie. Daar wag hope pret op die maats wat na die partytjie toe kom en ‘n hele paar verrassings.
Pippa en Pol se huis word opgeknap. Dit is ‘n geboor, gekap en geskuur. Alles is deurmekaar en vol stof. Daar loop ‘n paar dinge skeef.
Pol word een oggend wakker met ‘n los tand in sy mond. Hy kan nie onthou dat hy sy mond iewers gestamp het nie. Pippa kom in sy kamer in om met hom te praat, maar skielik is Pol stom. Hier is iets snaaks aan die gang. Wat dink jy kan dit wees?
Pippa en Pol kuier op Oupa en Ouma se plaas. ‘n Paar dieremanewales sorg vir baie opwinding en benoude oomblikke.
Superheldkompetisie: Die graad een klas hou ‘n superheldkompetisie. Mamma het Pippa en Pol na die winkel geneem om kostuums te koop vir hierdie groot dag. Die helde sorg vir groot pret en ‘n paar verrassings.
Winderige dag: Pol word wakker van die geluid van die wind wat waai. Pol en Pippa dink albei dat dit ‘n goeie dag is om met hul vlieërs op die strand te gaan speel. Hulle speel en lag in die wind …
Drakie het weggewaai: Na Pippa en Pol se winderige dag, is Drakie weg. Pol is oortuig dat Drakie weggewaai het. Daar begin ‘n groot soektog na Drakie…
Pippa en Pol kry waterpokkies: Pippa en Pol word een oggend wakker. Hulle voel nie baie lus vir skool nie. By die skool sien Juffrou iets op Pol se wang… Wat kan dit wees?
Roosterbroodtoring: Dit is Mamma se verjaarsdag. Pippa en Pol wil haar verras met ontbyt in die bed. Dinge verloop nie soos wat hulle beplan het nie…
Besoek aan die tandarts: Dit is langnaweek en Pippa en Pol se maats kom by hulle speel. Hulle speel dat hulle ‘n tandarts gaan besoek. Raai waar speel hulle en wie speel nog saam?
Lawwe skooldrag: Die skool sluit en Pippa en Pol moet lawwe skooldrag aantrek. Wat dink jy sal hulle dra? Raai wie trek ook laf aan?
Pippa en Pol by die pretpark: Polka en Drakie mag nie saamgaan nie. Hulle wil nie alleen gaan nie. Die maats gaan ook saam. Daar is baie pret… totdat iets met Pol gebeur…
Die Koronavirus maak vir Pippa en Pol bewus van kieme, virusse en pandemies.
Dit is grendeltyd. Pippa en Pol se lewe is nie meer dieselfde nie… Hulle mag nêrens heen gaan nie.
Die graad een klas hou ‘n superheldkompetisie. Mamma het Pippa en Pol na die winkel geneem om kostuums te koop vir hierdie groot dag. Die helde sorg vir groot pret en ‘n paar verrassings.
Pol word wakker van die geluid van die wind wat waai. Pol en Pippa dink albei dat dit ‘n goeie dag is om met hul vlieërs op die strand te gaan speel. Hulle speel en lag in die wind …
Na Pippa en Pol se winderige dag, is Drakie weg. Pol is oortuig dat Drakie weggewaai het. Daar begin ‘n groot soektog na Drakie…
Pippa en Pol word een oggend wakker. Hulle voel nie baie lus vir skool nie. By die skool sien Juffrou iets op Pol se wang… Wat kan dit wees?
Dit is Mamma se verjaarsdag. Pippa en Pol wil haar verras met ontbyt in die bed. Dinge verloop nie soos wat
hulle beplan het nie…
Dit is langnaweek en Pippa en Pol se maats kom by hulle speel. Hulle speel dat hulle ‘n tandarts gaan besoek. Raai waar speel hulle en wie speel nog saam?
Die skool sluit en Pippa en Pol moet lawwe skooldrag aantrek. Wat dink jy sal hulle dra? Raai wie trek ook laf aan?
Pippa en Pol gaan na die pretpark. Polka en Drakie mag nie saamgaan nie. Hulle wil nie alleen gaan nie. Die maats gaan ook saam. Daar is baie pret… totdat iets met Pol gebeur…
Die Koronavirus maak vir Pippa en Pol bewus van kieme, virusse en pandemies.
Dit is grendeltyd. Pippa en Pol se lewe is nie meer dieselfde nie… Hulle mag nêrens heen gaan nie.
Iets is fout met Mamma: Pippa en Pol is by die winkels. Hulle gaan skoene koop, Mamma lyk grys. Die volgende paar dae word sy nie beter nie. Iets fout met mamma…
Polkatjies: Polka se maag is vet, daar is klomp kleintjies in haar pens. Sy is vet en ongemaklik. Skielik gebeur daar een nag iets…
Markdag: Pippa en Pol maak gereed vir die markdag. Hulle kan nie meer wag nie. ‘n Paar dinge loop skeef voor die markdag begin…
Pippa en Pol is kwaad: Pippa en Pol het albei met die verkeerde voet uit die bed geklim. Die dag begin skuins. Pippa en Pol word kwaad vir mekaar…
Pippa en Pol is bang: Die maats kom slaap by Pippa en Pol. Daar woed ’n storm buite. Pappa maak vir hulle ’n reuse bed in die sitkamer. Die nag verloop nie so rustig nie…
Verbaas: Pappa en Mamma word wakker. Hulle is verbaas toe hulle nie vir Pippa en Pol in hulle kamers kry nie. Daar gebeur ’n paar dinge tot almal se verbasing…
Hartseer: Pappa en Mamma word wakker van Polka wat saggies tjank. Dit is baie vroeg in die oggend. Iets gebeur wat vir Pippa en Pol baie hartseer maak…
Skaam: Daar is ’n nuwe maat wat in Pippa en Pol se klas is. Hy voel baie skaam, maar hy is nie die enigste een wat skaam is nie. Almal voel soms ’n bietjie skaam…
Pippa en Pol is bly: Oupa en Ouma kom kuier vir Pippa en Pol. Hulle wil ’n ruimtetuig bou. Skielik gebeur daar iets waaroor almal bly raak…
Vakansie: Pippa en Pol is opgewonde want dit is vakansie. Vakansies is propvol pret en plesier en soms is daar so ’n klein bietjie teëspoed ook…
Pippa en Pol is by die winkels. Hulle gaan skoene koop, Mamma lyk grys. Die volgende paar dae word sy nie beter nie. Iets fout met mamma…
Polka se maag is vet, daar is klomp kleintjies in haar pens. Sy is vet en ongemaklik. Skielik gebeur daar een nag iets…
Pippa en Pol maak gereed vir die markdag. Hulle kan nie meer wag nie. ‘n Paar dinge loop skeef voor die markdag begin…
Pippa en Pol het albei met die verkeerde voet uit die bed geklim. Die dag begin skuins. Pippa en Pol word kwaad vir mekaar…
Die maats kom slaap by Pippa en Pol. Daar woed ’n storm buite. Pappa maak vir hulle ’n reuse bed in die sitkamer. Die nag verloop nie so rustig nie…
Pappa en Mamma word wakker. Hulle is verbaas toe hulle nie vir Pippa en Pol in hulle kamers kry nie. Daar gebeur ’n paar dinge tot almal se verbasing…
Pappa en Mamma word wakker van Polka wat saggies tjank. Dit is baie vroeg in die oggend. Iets gebeur wat vir Pippa en Pol baie hartseer maak…
Daar is ’n nuwe maat wat in Pippa en Pol se klas is. Hy voel baie skaam, maar hy is nie die enigste een wat skaam is nie. Almal voel soms ’n bietjie skaam…
Oupa en Ouma kom kuier vir Pippa en Pol. Hulle wil ’n ruimtetuig bou. Skielik gebeur daar iets waaroor almal bly raak…
Pippa en Pol is opgewonde want dit is vakansie. Vakansies is propvol pret en plesier en soms is daar so ’n klein bietjie teëspoed ook…