Novae Library

Maats

R35.00

Category

Pippa en Pol se maats

Dit is nog vakansie en Pippa en Pol het ‘n maatjiedag op die strand. Daar is baie om op die strand te doen en te sien…

Realistiese, meevoerende stories waarmee die jong kind homself kan vereenselwig. Dit behels allerdaagse gebeure wat in ‘n kind se leefwêreld afspeel. Hierdie A4 storieboek bied kreatiewe vrae aan die einde van die storie wat die leerder lei om hoër-orde denkvaardighede toe te pas. Die leerder se redeneervermoë neem toe as hulle moet voorspel wat volgende gaan gebeur m.a.w. hulle leer om “tussen die lyne” te lees.

Die A5 leesboek kan ook vir selflees gebruik word. Dit is so saamgestel dat hulle self kan lees. Die volkleur illustrasies en die kort teks sluit bymekaar aan. Hierdie leesboek is geskoei op die volledige A4 storieboek.

 

Volg die skakels om die hardekopieë van die lees- en storieboek aan te koop.

Pippa en Pol se maats: Leesboek | ISBN: 978-1-991215-06-2

Pippa en Pol se maats: Storieboek | ISBN: 978-1-991215-36-9

 

Fase 2 | Fase 3 | Fase 4

Related Products