Novae Library

Markdag

R35.00

Category

Pippa en Pol se Markdag

Pippa en Pol maak gereed vir die entrepreneursdag. Hulle kan nie meer wag nie, maar ‘n Paar dinge loop skeef nog voor die dag begin…

Realistiese, meevoerende stories waarmee die jong kind homself kan vereenselwig. Dit behels allerdaagse gebeure wat in ‘n kind se leefwêreld afspeel. Hierdie storieboek bied kreatiewe vrae aan die einde van die storie wat die leerder lei om hoër-orde denkvaardighede toe te pas. Die leerder se redeneervermoë neem toe as hulle moet voorspel wat volgende gaan gebeur m.a.w. hulle leer om “tussen die lyne” te lees.

Die leesboek kan ook vir selflees gebruik word. Dit is so saamgestel dat hulle self kan lees. Die volkleur illustrasies en die kort teks sluit bymekaar aan. Hierdie leesboek is geskoei op die volledige storieboek.

 

Volg die skakels om die hardekopieë van die lees- en storieboek aan te koop.

Pippa en Pol se Markdag: Leesboek | ISBN: 978-1-991215-25-3

Pippa en Pol se Markdag: Storieboek | ISBN: 978-1-991215-55-0

 

Fase 2 | Fase 3 | Fase 4

Related Products