Novae Library

Fout met Mamma

R35.00

Category

Pippa en Pol iets fout met Mamma

Pippa en Pol is by die winkels. Hulle gaan skoene koop, Mamma lyk grys. Die volgende paar dae word sy nie beter nie.

Realistiese, meevoerende stories waarmee die jong kind homself kan vereenselwig. Dit behels allerdaagse gebeure wat in ‘n kind se leefwêreld afspeel. Hierdie storieboek bied kreatiewe vrae aan die einde van die storie wat die leerder lei om hoër-orde denkvaardighede toe te pas. Die leerder se redeneervermoë neem toe as hulle moet voorspel wat volgende gaan gebeur m.a.w. hulle leer om “tussen die lyne” te lees.

Die leesboek kan ook vir selflees gebruik word. Dit is so saamgestel dat hulle self kan lees. Die volkleur illustrasies en die kort teks sluit bymekaar aan. Hierdie leesboek is geskoei op die volledige storieboek.

 

Volg die skakels om die hardekopieë van die lees- en storieboek aan te koop.

Pippa en Pol iets fout met Mamma: Leesboek | ISBN: 978-1-991215-23-9

Pippa en Pol iets fout met Mamma: Storieboek | ISBN: 978-1-991215-53-6

 

Fase 2 | Fase 3 | Fase 4

Related Products