Novae Library

Die reuse opknap

R35.00

Category

Pippa en Pol: Die reuse opknap

Pippa en Pol se huis word opgeknap. Dit is ‘n geboor, gekap en geskuur. Alles is deurmekaar en vol stof. Daar loop ‘n paar dinge skeef.

Realistiese, meevoerende stories waarmee die jong kind homself kan vereenselwig. Dit behels allerdaagse gebeure wat in ‘n kind se leefwêreld afspeel. Hierdie storieboek bied kreatiewe vrae aan die einde van die storie wat die leerder lei om hoër-orde denkvaardighede toe te pas. Die leerder se redeneervermoë neem toe as hulle moet voorspel wat volgende gaan gebeur m.a.w. hulle leer om “tussen die lyne” te lees.

Die leesboek kan ook vir selflees gebruik word. Dit is so saamgestel dat hulle self kan lees. Die volkleur illustrasies en die kort teks sluit bymekaar aan. Hierdie leesboek is geskoei op die volledige storieboek.

 

Volg die skakels om die hardekopieë van die lees- en storieboek aan te koop.

Pippa en Pol: Die reuse opknap: Leesboek | ISBN: 978-1-991215-10-9

Pippa en Pol: Die reuse opknap: Storieboek | ISBN: 978-1-991215-40-6

 

Fase 2 | Fase 3 | Fase 4

Related Products